Learn some Afrikaans words and phrases. Afrikaans is spoken in South Africa and Namibia. It's easy to learn!
Here are some sms conversations covering various topics.

SMS/TEXT: |
Plan ahead! | Good Luck! | Family time | Camping | Back home


home

videos

afrikaans

english

mandarin

stutter

contact


















































































































































































Afrikaans is one of the easiest languages to learn. I hope you will enjoy learning Afrikaans here. If there is a specific word or sentence you would like to learn in Afirkaans, please don't hesistate to
contact me.


Text SMS Afrikaans

Plan ahead! SMS - TEXT - Language      |      Short Afrikaans sentences.

Dankie vir die kuiertjie gisteraand, dit was baie lekker om julle weer te sien.
    Thanks for the visit last night, it was very nice to see you again.

Hoop julle het dit ook geniet.
    Hope you also enjoyed it.

Ja dit was baie lekker – ons sien uit om saam met julle dieretuin toe te gaan.
    Yes is was very nice - we're looking forward going to the zoo with you.

Ons moet die reŽlings maak. 
    We must make the arrangements.

Ja, ons moet dit vasmaak voor ons weer kanselleer.
    Yes, we should set a date before we cancel again.

Hoe laat kry ons mekaar en waar?
    What time do we meet each other and where?

Gaan julle betyds kan wees vir die trein?
    Will you be in time for the train?

Ja, ons sal betyds kan wees.
    Yes, we will be in time.

Kom ons kry mekaar by die treinstasie so net na sewe se kant.
    Let's meet each other at the train station just after seven.

Ek sal vir julle buitekant uitgang nommer twee wag.
    I will wait for you outside exit two.

Kyk maar net uit vir die vriendelike ou.
    Just look out for the friendly guy.

Onthou asseblief om my goed saam te bring wat ek laas by jou gelos het.
    Please remember to bring my things along that I left with jou last time.

Ek hoop nie jy het dit al per ongeluk weggegooi nie!
    I hope you haven't thrown them away by accident!

Nee man, hoekom sal ek nou dit doen?
    No man, why would I do that?

Geen probleem, ek sal dit in my rugsak sit en vir jou saambring.
    No problem, I'll put it in my backpack and bring it for you.

Dis mos min en lig!
    It's only small and light! (mos = isn't it? retorical )

Kan jy onthou hoeveel jy laasweek vir jou treinkaartjie betaal het?
    Can you remember what you paid for your train ticket last week?

Onthou om kleingeld byderhand te hou vir die bus.
    Remember to keep change at hand for the bus.

Ek kan nie lekker onthou nie maar ek dink dit was omtrent honderd rand gewees.
    I can't remember so well but I think it was about hundred rands (rands = South African money)

Ja, hierdie keer sal ek nie weer die fout maak om sonder kleingeld bus te ry nie!
    Yes, this time I won't make the mistake again of taking the bus without any change!

Hoekom kom julle nie vanaand hier by ons rugby kyk nie?
    Why don't you come over tonight and watch some football?

Dan braai ons lekker en bespreek nie naweek verder.
    The we can have a nice BBQ and discuss the weekend further.

Jammer, maar ek dink nie ons sal dit kan maak nie,my meisie voel nie so lekker nie.
    Sorry, but I don't think we'll be able to make it, my girlfriend doesn't feel so well.

Ons wil maar liewer in die huis bly en rus totdat sy beter voel,maar dankie dat julle ons genooi het!
    We rather want to stay indoors and rest until she's feeling better, but thank you for inviting us!


videoWatch the video !  Afrikaans SMS 1 | Plan ahead


Back to top

Text SMS Afrikaans

Good luck! SMS - TEXT - Language      |      Short Afrikaans sentences.

Sterkte met jou toetse more, ek hoop alles gaan goed.
    Good luck with your tests tomorrow, I hope everything goes well.

Ek sal vir jou duim vashou.
    I will keep my fingers crossed (for you).

Dankie, ek het nogal hard geswot, glad nie geslaap gisteraand nie! Voel so bietjie lam.
    Thanks, I did kinda study  hard, did not sleep at all last night! Feeling a little tired.

Moet net nie aan die slaap raak in die toets nie, drink maar so paar koppies koffie :)
    Don't fall asleep during the test, drink a few cups of coffee :) (maar ~ just in case)

Hoe het dit gegaan met jou toetse, was dit moeilik?
    How did it go with your tests, was it hard?

Dit was nie so moeilik nie,ek dink ek het baie goed gedoen.
    It wasn't that hard, I think I did very well.

Ek het jou mos gese! Jy is 'n slimkop!
    I told you so! You are a genius!

Dankie vir jou ondersteuning, ek waardeur dit regtig baie!
    Thanks for your support, I really appreciate it!

As jy jou uitlsae ontvang moet ons bietjie bymekaar kom en dit vier!
    If you get your results we should get together and celebrate it!

Maak so, dit behoort teen volgende week uit te wees, ek sal jou laat weet dan gaan drink ons 'n dop of twee.
    I'll do that, it should be out next week, I will let you know then we can go and have a
    drink or two.

Cool! Ek gaan sommer nog 'n paar mense saam nooi as jy nie omgee nie, dan kuier ons lekker!
    Cool! I will invite a few more people if you don't mind, we'll have a nice get-together!

Back to top

Text SMS Afrikaans

Family time SMS - TEXT - Language      |      Short Afrikaans sentences.


Hoe gaan dit met jou ma, is sy al beter?
    How's your mother, is she better?

Sy is nog in die hospitaal, is nog swak maar lyk al beter as gister.
    She is still in the hospital, is still weak but looks better than yesterday.

Goed om te hoor, wat sÍ die dokter, wat is fout?
    Good to hear, what does the doctor say, what's wrong?

Niks ernstig nie, hoef nie te bekommer nie, sy is maar net onder baie werksdruk.
    Nothing serious, no need to worry, she is just under a lot of pressure from work.

Wanneer gaan sy huis toe? Gaan jy dan so rukkie by haar bly?
    When is she going home? Will you stay with her for a while?

Sy sal hopelik teen woensdag huistoe gaan. Ek en my sussie gaan dan so bietjie by haar bly.
    Hopefully she'll go home by Wednesday. My sister and I will stay with her for a while.

Dis goed, ek dink as sy net bietjie rus sal dinge beter gaan. Stuur vir haar groete.
    That's good, I think if she rests a little things will get better. Send her my regards.

Ja, ons wil haar oorreed om ander werk te kry wat bietjie rustiger is, sy ooreis haarself heeltemal.
    Yes, we want to convince her to find another job that is a little more relaxed, she completely overworks herself.

Ek stem saam, geld is nie alles nie.
    I agree, money isn't everything.

Jy's reg! Gesondheid en tyd saam met die familie is baie belangriker.
   You are right! Health and time with the family is more important.

Back to top


Text SMS Afrikaans

Camping SMS - TEXT - Language      |      Short Afrikaans sentences.


Ons wil gaan kamp volgende naweek en ook stap, is julle lus om saam te kom?
    We want to go camping next weekend and also hiking, do you feel like coming along?

Dit klink baie lekker, dankie dat julle ons saam nooi! Wat is die reŽlings? Waar? Wanneer?
    It sounds like fun, thanks that you invited us! What are the arrangements? Where? When?

Ons kom almal saterdag ses uur die oggend by die roomyswinkel in kerk straat bymekaar dan ry ons van daar af.
    We all meet Satuday six o'clock in the morning at the ice cream shop in church street and then
    we'll drive from there.

Ons gaan kamp naby Pilansberg, my oom het 'n wildsplaas daar.
    We will camp close to Pilansberg, my uncle has a game farm there.

Klink baie lekker! EK was lanklaas in daai area. Wat gaan dit kos? Hoe maak ons met eetgoed?
   Sounds good! I haven't been in that area for a while. What will it cost? How do we arrange the
    foodstuf?

Dit kos niks, my oom is baie vrygewig! Bring julle klere, slaapgoed en genoeg kos vir twee dae. Ons gaan die eerste aand braai.
    It won't cost anything, my uncle is very generous! Bring your clothes, bedding and enough food     for two days. We will BBQ the first night.

Hoe vÍr gaan ons stap? Sal daar geleenthede wees om mooi fotos te neem?
    How far will we hike? Will there be opportunities to take beautiful photos?

Jip! Daardie area het mos baie mooi berge en daar is ook redelik wild om te sien. Ons gaan elke dag so twintig kilometer stap, dis nogal rof maar ons is mos almal fiks!
    Sure! That area has alot of beautiful mountains and there is a reasonable amount of wildlife. We will hike about 20km every day, it's a little tought but luckily we are all fit!

Watse diere? Roofdiere of enige ander gevaarlike goeters? EK is so bietjie bang vir leeus!
    What animals? Predators or any other dangerous things? I'm a little afraid of lions!

Nie wat, moenie daaroor bekommer nie, net bokke, hasies en ander oulike klein diertjies :)
    No need to worry, just antelope, bunny rabbits and other cute little animals :)

Nou maar goed dan, ons sal julle kontak as ons nog vrae het, so nie sien ons julle Saterdag oggend!
     Alrighty then, we will contact you if we have any other questions, otherwise we'll see you              Satuday morning!

  Back to top


Text SMS Afrikaans

Back home SMS - TEXT - Language      |      Short Afrikaans sentences.

Haai! Ek het jou so lanklaas gesien! Hoe was jou reis na jou broer in Kanada gewees?
Wanneer het jy teruggekom?
    Hi! I haven't seen you for a long time! How was your trip to your brother in Canada?
    When did you get back?

Ja, ons het mekaar baie lanklaas gesien, te lanklaas! My reis was ongelooflik lekker! Ek het gisteroggend geland.
    Yes, we haven't seen each other for a long time, too long! My trip was amazingly fun!
    I landed (came back) yesterday morning.

Hoe gaan dit met jou broer? Het hulle al aangepas in die nuwe land? En met hulle baba? Sy is seker nou al baie oulik.
    How's your brother doing? Have they gotten used to the new country? And their baby? She must     surely be very cute by now.

Dit gaan baie goed met hulle. My broer werk baie hard maar hy doen sy werk baie goed en geniet dit. Hy het baie kans om die hele Kanada en Amerika te sien as hy na vergaderings en skoue toe gaan. Sy vrou is nog op verlof tot volgende jaar. Sy kyk na die baba, die kleinding is so oulik!
    They are doing very well. My brother works hard but he does his work very well and enjoys it. He     has lots of opportunies to see the whole Canada and America when he goes to meetings and             expos. His wife is still on leave until next year. She is looking after the baby, the little thing is so     cute!

Dis goed om te hoor, en jou ouers? Hulle het dit seker baie geniet met al die kinders om hulle.
    That's good to hear, and your parents? They must have enjoyed all their children around them.

Ja, ek sÍ vir jou hoor. My Pa kon nie genoeg fotos van die baba neem nie, en my Ma wil net die heeltyd vir haar speelgoed koop en lekkers voer.
    Yes, I'm telling you. My Dad couldn't take enough pictures of the baby, and my Mom just wants to     buy her toys
all the time and feed her candy .

Jy moet asseblief vir ons van die fotos stuur! Ek vir dit vir my ouers wys, hulle sal baie daarvan hou.
    You must please send us some of the photos! I want to show my parents, they will like it.

Ek maak so! Bel my net weer volgende week en gee vir my jou pos adres. Ek het dit vergeet.
    I'll do that! Just call me again next week and give me your postal adres. I forgot it.

Ai, die ouderdom:) Maar ek moet nie jou terg nie, ek vergeet deesdae net so baie dinge.
    O boy, old age :) But I should make fun of you, lately I also forget many things.

Ek sal ook sommer vir julle so paar geskenke saamstuur wat ek in Amerika gekoop het. Ek hoop julle hou daarvan, maar ek is seker julle sal. :)
    I'll also send you some gifts I bought in America. I hope you like them, but I'm sure you will. :)
   


    mail Please contact me if you have any questions or comments.      |    © 2013 HeinsUniverse.com